Arbeidsterapeut.co.za © All Rights Reserved. Privacy Policy | Terms of Use
Die arbeidsterapeut is ‘n professionele persoon wat mense (jonk en oud; gestremd en normaal) help om meer funksioneel te wees (die lewe meer suksesvol te hanteer). En hulle doen dit oor ‘n breë spektrum van aktiwiteite: van selfversorging tot werksaanpassings; van die beplanning van alledaagse take tot beter skoolprestasie; van die bestuur van sensoriese waarnemings tot interpersoonlike verhoudings. Die doel van hulle werk is om kliënte se potensiaal te ontsluit en hulle te bemagtig om binne hulle omstandighede en vermoëns optimaal te funksioneer... (lees meer oor arbeidsterapie)
|
►
|
Omvattende evaluasies;
|
|
►
|
Ontwikkeling van behandelings-programme gebaseer op die behoeftes van die kind;
|
|
►
|
Tuisprogramme waar nodig;
|
|
►
|
Opleiding van ouers en “caregivers” om die kind se ontwikkeling tuis te stimuleer;
|
|
►
|
Spanbenadering saam met die dokter, fisio- en spraakterapeut; en
|
|
►
|
Gespesialiseerde behandeling van priem babas, serebraal gestremdes en kinders wat probleme het met sensoriese integrasie.
|
Huis telefoon: 016 4231205
Selfoon; 0721965230
Beste tye om te kontak:
Soggens tussen 07h30 en 08h00
Saans tussen 18h00 en 19h00
| Arbeidsterapie |
| Die terapie in arbeidsterapie |
| Sensoriese integrasie |
| Breinprosesse |
| Arbeidsterapie met kinders |